Top Nav

Doendinge in ‘n Dorp -ePDF

R70.00

Choose An Option...
Digital eBook/ePub (R70.00)
Digital ePDF (R70.00)
SKU: 9781770264977.
Categories: , .
Tags: , , .

Scale: n/a
Edition: 1st

Description

Doendinge in ‘n Dorp -ePDF is ’n handige nuwe volkleur gids tot Suid-Afrika se 150 gunsteling dorpies regdeur al nege provisies. Hierdie gids is saamgestel deur bekende avontuurfotograaf en -journalis, Jacques Marais, en is ook beskikbaar in Engels as Things to do in a Dorp.

Van Arniston en Baardskeerdersbos tot Wuppertal en Zeerust – Doendinge in ’n Dorp dek groot, middelslag en klein dorpies in pragtige volkleur blaaie. Dorpe is gerieflik uitgelê in ’n alfabetiese lys asook op ’n gebruiksvriendelike gebiedskaart.

Elke dorp is uitgelê op een of twee volbladsye met vinnige feite, plekkaarte en GPS-koördinate, ’n gedetailleerde oorsig, interessante feite, pragtige foto’s en historiese feite ingesluit.

Uniek aan Doendinge in a Dorp is ’n lys van die top op elke dorp en sluit in: plekke van belang, historiese terreine, restaurante, bergfiets- en staproetes, perdry en ander avontuur-aktiwiteite. Die lys sluit ook groot funksies en feeste in wat die dorp jaarliks aanbied.

About the Author: Jacques Marais

Jacques marais 2Jacques Marais is a professional photographer, photojournalist and author who primarily focuses on adventure travel, extreme sport and the great outdoors. He regularly contributes to a wide selection of premium adventure-, travel- and outdoor lifestyle magazines and newspapers, both in South Africa and abroad. He has authored and contributed to more than a dozen outdoor and adventure guides, covering activities as diverse as mountain biking, trail running, hiking and adventure racing.

Awards include selection as a TOP 50 Finalist in the acclaimed ILLUME Red Bull Photographic Competition, as well as Gold and Silver Certificates in the respected SONY Profoto Awards.

When Marais isn’t traveling around the most remote corners of the globe, he explores the Cape Peninsula trails with his wife Karyn and three kids – Beth, Robert and Grace – on their bikes or on foot.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Doendinge in ‘n Dorp -ePDF”

You may also like…