Top Nav

Familie-Pret -ePDF

R40.00

SKU: 9781770267596_epdf.
Categories: , .
Tags: , , , , .

Edition: Eerste
Format: Sagteband
Size: 167 x 245mm

Description

Familie-Pret is ’n omvattende gids van kindervriendelike aktiwiteite in die 4 vernaamste stede van Suid-Afrika: Durban, Johannesburg, Kaapstad en Pretoria. Familie-Pret is geskryf deur Lisa Mc Namara van Child Magazine, dis propvol nuttige inligting oor meer as 180 kindervriendelike aktiwiteite en plekke.
Inligting sluit in Familie-Pret is:

• Pleknaam, • Webtuiste en kontakbesonderhede, • Sake-ure, • Partytjie-areagradering, • Reëndaggradering, • Koste-per-kindgradering, • Geskikste ouderdomsgroep, • Vaste adres, • GPS-koördinate, • Naaste openbare vervoer, • Stootwaentjie-vriendelikheid, • Kleutergeriewe (doek omruil, ens.), • Naaste hospitaal, noodhulpkamer en kontakbesonderhede, • Top-wenke vir elke plek – wat om te doen, saam te neem, wat om te onthou en wat om te vergeet, • Beskikbare koste-opsies, • Beskrywing van elke plek en die beskikbare geriewe, • Foto van elke plek en ’n kaart van die ligging, • Plekke vir ouers in die omgewing (bakkery, koffiekroeg of tienervriendelike plekke)

Familie-Pret , Lisa-MacNamaraAbout the author

Lisa Mc Namara is the publisher of Child magazine, which she launched in 2004 as a practical guide for parents of children from birth to 13 years old. The magazine has grown into the trustworthy title parents rely on today, not just for its insightful articles about health and education issues, but also because it’s a handy resource for parents looking for family-friendly things to do in their city.

Lisa is the busy parent of two children, but she loves nothing more than to get out and about with her family, finding new entertaining places that broaden their idea of the world. Now, her vision of making parenting easier and a lot more fun has been extended to an audience beyond her magazine readership with the publication of a city-based travel guide, Family Fun.

Additional information

Printed or Digital Download

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Familie-Pret -ePDF”