Top Nav

Kinder Wêreld Atlas vir Suid-Afrikaners

R150.00

Stock Availability: Coming Soon...

SKU: 9781770264885.
Categories: , , .
Tags: , , , , .

Scale: Various
Edition: 2de
Format: Soft Cover
Size: 297 x 210mm

Description

Die Kinder Wêreld Atlas vir Suid-Afrikaners bring ‘n begrip van die wêred na jou kind. Dit stel kinders voor aan kontinente, tydsones, landsvlae, feite en vele meer terwyl hulle Globeman volg deur interaktiewe kaart verwante aktiwiteite.
Hierdie atlas vir kinders sluit gedetaliëerde land tot land kaarte, hoofstede, dorpe en staatshoofstede in. Ander inhoud sluit feite soos grootte vergelykings, getal lande in ‘n kontinent, lengtes van pad en spoorweë netwerke, bevolking en bevolkingsdigthede in, so wel as jaarlikse bevolkingsgroei.

Hierdie inleidende gids tot die wêreld is perfek vir kinders tussen 10 en 15.

Also available in English – Children’s World Atlas for South Africans

Smile FM Education week with MapStudio

Education month - Primary School ProjectEducation month - Primary School Project

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kinder Wêreld Atlas vir Suid-Afrikaners”

You may also like…