Top Nav

Viswaters Toe -ePDF

R70.00R100.00

Suid-Africa, Mozambiek en Namibië

Choose An Option...
Digital eBook/ePub (R70.00)
Digital ePDF (R70.00)
Printed Book (R100.00)
SKU: 9781770265035.
Categories: , , .
Tags: , .

Scale: n/a
Edition: 1st
Format: Soft Cover
Size: 167 x 245mm

Description

Viswaters Toe is geskryf deur Paul Crowley, Justine Lindsay and Georgina Jones, bevat die beste visvangplekke langs die hele kus van Suid-Afrika en uitgesoekte dele van Mozambique en Namibië asook sekere gewilde binnelandse visvang areas.

Presiese GPS koördinasies en geditaleerde kaarte sal verseker dat vissermanne die presiese plekke vind om seker te maak dat hulle die regte vis op die regte tyd van die jaar vang. Addisionele voorstelle vir die regte tipe visvang gerei en aas opsies word ook ingesluit vir spesifieke vis soorte asook aanbevelings vir die beste tyd van die jaar.

Om die meer praktiese sy van visvang makliker te maak, sluit die boek verskeie lyste in van winkels waar jy voorraad kan koop met hul kontaknommers. Die verskillende provinsies se reëls en regulasies vir visvang op verskeie plekke work ook ingesluit.

Nog iets wat Viswaters Toe laat uistaan tussen ander boeke is die vis identifikasiegids met alles wat jy moet weet plus die SASSI databasis met plaaslike visvang rekords.

Hierdie gids is werklik elke visserman se vriend en sal seker maak dat alle hengelaars opgewonde, ingelig en gereed is vir hul volgende uitstappie.

Viswaters Toe is ook beskikbaar in Engels onder die titel, Gone Fishing en is altwee beskikbaar in print en eBoek formaat.

Additional information

Printed or Digital Download

, ,

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Viswaters Toe -ePDF”

You may also like…