Top Nav

Wêreld-atlas

R100.00

Stock Availability: Coming Soon...

SKU: 9781770263208 Category: Tags: , ,

Description

Oorsig van Wêreld-atlas vir Suid-Afrikaners:

  • Suid-Afrika volgens provinsie: Gauteng/Mpumlanga/Limpopo/Noordwes/Vrystaat/Kwazulu-Natal/Oos-Kaap/Wes-Kaap/Noord-Kaap
  • Feitekassie met elke provinsiale hoofstad, internasionale & nationale lughawens, grootte van die provinsie, bevolking en belangrikste toerismebakens
  • Geskiedenis-tydlyn
  • Geskiedenis-Kaart
  • Foto’s
  • Suid-Afrikaanse Landswapen
  • Gedetailleerde oorsig van die Wereld
  • Gedetaillereede Kaarte van al die Kontinente
  • Inleidende Kaart vir elke Kontinent
  • Kleurfoto’s
  • Vlae van die Wêreld
  • Die fisiese Wêreld, saketale en gelowe en agt vernaamste geografiese omgewings
  • Die politieke werke, bevolkings en tydsones
  • Tale, stroomspanning (volts) en geldeenhede wat n land gebruik
  • Gedetailleerde kaart van menslike bedrywighede
  • Hoogte in meter

Kontinente:

  • Meer as 85 bladsye van gedetailleerde, vaardig saamgestelde karate
  • Inleidende kaart vir elke continent
  • Noodsaaklike feite en syfers
  • Kaart van die noordelike en suidelike poolstreke

Land en Politieke Kaarte

  • 28 bladsye van eenvoudige, land-vir-land karate
  • Kleurfoto’s metteks
  • Individuele Landsvlae

Bondige Indeks

  • Meer as 60 bladsye van plekname
  • 15,500 plekname

´n Atlas wat maklik is om te gebruik

  • -Kaartskale van 1 : 11,500,00 tot 35,000,000
  • – Europa teen 1 : 6,000,000

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Wêreld-atlas”

You may also like…