Top Nav

Suid-Afrika vir Suid-Afrikaners -ePDF

R105.00

Choose An Option...
Digital ePDF (R105.00)
Printed Book (R150.00)

Description

Hierdie land van ons is groot – daarom is Suid-Afrikaners gewoond om lang afstande te reis om van A tot B te kom. Hierdie boek se doel is dus om die reis hierdie afstande so interessant as moontlik te maak.

In Suid-Afrika vir Suid-Afrikaners deurkruis 23 roetes van verskillende afstande oor die hele land, baie van hulle op nasionale of provinsiale paaie. Daar is baie om te verken oor ons nege provinsies, en die groot lug, onbeperkte uitsigte en ure van sonskyn, het ons verander in ‘n buitelug-gefokus, aktiwiteit gedrewe nasie. Elke provinsie verskil radikaal in terme van biome, landskap en klimaat en dit spoor reisigers aan om ‘n reis stadiger aan te pak en pret te hê met jou gesin padlangs. Tog is die reis nooit uitsluitlik oor die bestemming nie.

Die doel van hierdie boek is nie net om te fokus op die belangrikste toeriste-aantreklikhede wat so bekend aan Suid-Afrikaners is nie, maar eerder om weg te draai van swaar vasgetrapte besoeker paaie, om te delf in die minder bekende, meer ongewone aktiwiteite. Van stap, bergfietsry en wild bestudeer tot visvang en rondslenter om die strand, hierdie boek het ‘n paar nuwe verrassings. Reisigers word ook genooi om weier te verken as net die gewoonlik oninspirerende hoofpad wat deur die klein plattelandse dorpies sny. Van prettige plaasstalletjies, ‘n klein dorpie museums en monumente tot slagveldbesoeke, kulturele persele en interessante munisipale parke, ons het hulle gedek. Jy kan selfs ‘n paar dinge leer wat jy nooit geweet het oor jou eie land nie …

Die Desember-vakansie is op ons, en wie kan aan enigeiets beter dink as om iewers op ‘n stil strand te gaan lê en boeklees? – Less meer: Beplan jou Desember-vankansie

Bookslive boek resensie vir Suid-Afrika vir Suid-Afrikaners – lees meer hier

Additional information

Printed or Digital Download

,

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Suid-Afrika vir Suid-Afrikaners -ePDF”

You may also like…