Description
As die reisgogga jou byt en jy die gewoel van die stad wil ontsnap, is Padlangs Suid-Afrika net die boek vir jou. Hierdie boek bevat 20 ikonies padreise and 100de kleiner roetes wat almal maklik hanteerbaar is in ‘n gewone sedan.
Ontdek die volgende roetes in Padlangs Suid-Afrika:
- Nie die N1 nie
- Weskus
- Roete 62
- Die passe en meer
- Tuinroete
- Wildekus
- Groottrek Roete
- “Tumbling Waters”
- Die Droë Noorde
- Gold Roetes
- Cederberg
- Wynlande
- Overberg
- “Frontier Country”
- Kronkelende KwaZulu-Natal Midlands
- Safari
- Branderry Roetes
Hierdie roetes sal jou op die minder bekende, stil, skilderagtige agterpaai neem – selfs die waarvan jy nooit bewus was nie.
Die boek sluit ry–toestande, troeteldier–vriendelike graderings, kinder–vriendelike graderings, lae–geslinger voertuig vriendelike graderings, noodnommers, die beste tyd om hierdie gebiede te besoek, top wenke en padkos opsies, sowel as dag -met–dag beskrywings en roete kaarte.
So waarvoor wag jy, spring in jou motor en ontdek ‘n Suid-Afrika waarvan jy nooit bewus was nie!
Reviews
There are no reviews yet.